Deuteronomium 29:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dan sal hulle moet sê: ‘Omdat hulle die verbond van Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het,+ wat hy met hulle gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.+
25 Dan sal hulle moet sê: ‘Omdat hulle die verbond van Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het,+ wat hy met hulle gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.+