-
Deuteronomium 31:29Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
29 Want ek weet goed dat julle ná my dood vir seker verderflik sal handel,+ en julle sal beslis afwyk van die weg wat ek julle beveel het; en aan die einde van die dae sal rampspoed+ sekerlik oor julle kom, omdat julle sal doen wat sleg is in die oë van Jehovah deur hom met die werke van julle hande aanstoot te gee.”+
-