Deuteronomium 32:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Want dit is geen waardelose woord vir julle nie,+ maar dit beteken julle lewe,+ en deur hierdie woord kan julle julle dae verleng in die land waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem.”+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 32:47 Die Wagtoring,2008/4/15, bl. 5-6
47 Want dit is geen waardelose woord vir julle nie,+ maar dit beteken julle lewe,+ en deur hierdie woord kan julle julle dae verleng in die land waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem.”+