Deuteronomium 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Seën, o Jehovah, sy lewenskragtigheid,+En mag u behae toon in die werk van sy hande.+Dien dié wat teen hom opstaan, ernstige wonde aan hulle heupe toe,+Asook dié wat hom intens haat, sodat hulle nie kan opstaan nie.”+
11 Seën, o Jehovah, sy lewenskragtigheid,+En mag u behae toon in die werk van sy hande.+Dien dié wat teen hom opstaan, ernstige wonde aan hulle heupe toe,+Asook dié wat hom intens haat, sodat hulle nie kan opstaan nie.”+