Josua 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Kyk! Ons kom in die land in. Hierdie tou van skarlaken draad moet jy in die venster bind waardeur jy ons laat afklim het, en jou vader en jou moeder en jou broers en die hele huisgesin van jou vader moet jy by jou in die huis versamel.+
18 Kyk! Ons kom in die land in. Hierdie tou van skarlaken draad moet jy in die venster bind waardeur jy ons laat afklim het, en jou vader en jou moeder en jou broers en die hele huisgesin van jou vader moet jy by jou in die huis versamel.+