Josua 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het die manna die volgende dag opgehou, nadat hulle van die opbrengs van die land geëet het, en daar het nie meer manna vir die kinders van Israel gekom nie,+ en hulle het in daardie jaar van die opbrengs van die land Kanaän begin eet.+
12 Toe het die manna die volgende dag opgehou, nadat hulle van die opbrengs van die land geëet het, en daar het nie meer manna vir die kinders van Israel gekom nie,+ en hulle het in daardie jaar van die opbrengs van die land Kanaän begin eet.+