Josua 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het Josua vir Agan gesê: “My seun, gee asseblief eer aan Jehovah, die God van Israel,+ en doen belydenis voor hom,+ en sê asseblief vir my:+ Wat het jy gedoen? Moet dit nie vir my wegsteek nie.”+
19 Toe het Josua vir Agan gesê: “My seun, gee asseblief eer aan Jehovah, die God van Israel,+ en doen belydenis voor hom,+ en sê asseblief vir my:+ Wat het jy gedoen? Moet dit nie vir my wegsteek nie.”+