9 En toe al die konings+ wat aan die kant van die Jordaan in die bergstreek en in die Sjefeʹla en langs die hele kus van die Groot See+ en teenoor die Liʹbanon+ was, die Hetiete+ en die Amoriete, die Kanaäniete,+ die Perissiete,+ die Hewiete en die Jebusiete,+ daarvan hoor,