Josua 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+ Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:9 Die Wagtoring,2004/10/15, bl. 18
9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+