Josua 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die kinders van Israel het hulle nie verslaan nie, omdat die owerstes van die vergadering vir hulle gesweer het+ by Jehovah, die God van Israel.+ En die hele vergadering het teen die owerstes begin murmureer.+
18 En die kinders van Israel het hulle nie verslaan nie, omdat die owerstes van die vergadering vir hulle gesweer het+ by Jehovah, die God van Israel.+ En die hele vergadering het teen die owerstes begin murmureer.+