Josua 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Josua was oud, gevorderd in jare.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy het oud geword en is gevorderd in jare, en daar bly nog ’n baie groot deel van die land oor wat in besit geneem moet word.+ Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:1 Die Wagtoring,2004/12/1, bl. 11-12
13 En Josua was oud, gevorderd in jare.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy het oud geword en is gevorderd in jare, en daar bly nog ’n baie groot deel van die land oor wat in besit geneem moet word.+