Josua 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+
15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+