Josua 19:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die erfdeel van die kinders van Siʹmeon was uit die toegemete deel van die kinders van Juda, want die deel van die kinders van Juda was vir hulle te groot.+ Daarom het die kinders van Siʹmeon ’n besitting binne-in hulle erfdeel gekry.+
9 Die erfdeel van die kinders van Siʹmeon was uit die toegemete deel van die kinders van Juda, want die deel van die kinders van Juda was vir hulle te groot.+ Daarom het die kinders van Siʹmeon ’n besitting binne-in hulle erfdeel gekry.+