Josua 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En nou het Jehovah julle God julle broers rus gegee, net soos hy hulle beloof het.+ Draai dan nou om en gaan na julle tente in die land van julle besitting, wat Moses, die kneg van Jehovah, julle aan die oorkant van die Jordaan gegee het.+
4 En nou het Jehovah julle God julle broers rus gegee, net soos hy hulle beloof het.+ Draai dan nou om en gaan na julle tente in die land van julle besitting, wat Moses, die kneg van Jehovah, julle aan die oorkant van die Jordaan gegee het.+