-
Josua 22:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 Gee net baie noukeurig daarop ag om die gebod en die wet te onderhou+ wat Moses, die kneg van Jehovah, julle beveel het, deur Jehovah julle God lief te hê+ en deur in al sy weë te wandel+ en deur sy gebooie te onderhou+ en deur hom aan te kleef+ en deur hom met julle hele hart+ en met julle hele siel+ te dien.”+
-