-
Josua 22:31Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
31 Toe het Piʹnehas, die seun van Eleaʹsar, die priester, vir die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die kinders van Manasʹse gesê: “Vandag weet ons dat Jehovah in ons midde is,+ want julle het nie hierdie daad van ontrouheid teen Jehovah gepleeg nie. Nou het julle die kinders van Israel uit die hand van Jehovah verlos.”+
-