Rigters 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het teruggedraai by die klipgroewe wat in Gilgal+ was, en hy het gesê: “Ek het ’n geheime woord vir u, o koning.” Toe het hy gesê: “Bly stil!” Daarop het almal wat by hom gestaan het, van hom af uitgegaan.+ Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:19 Die Wagtoring,2004/3/15, bl. 30
19 En hy het teruggedraai by die klipgroewe wat in Gilgal+ was, en hy het gesê: “Ek het ’n geheime woord vir u, o koning.” Toe het hy gesê: “Bly stil!” Daarop het almal wat by hom gestaan het, van hom af uitgegaan.+