Rigters 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 het Jehovah ’n man, ’n profeet,+ na die kinders van Israel toe gestuur en vir hulle gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het julle uit Egipte laat optrek+ en julle sodoende uit die slawehuis uitgebring.+
8 het Jehovah ’n man, ’n profeet,+ na die kinders van Israel toe gestuur en vir hulle gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het julle uit Egipte laat optrek+ en julle sodoende uit die slawehuis uitgebring.+