Rigters 11:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, sodat hulle hulle verslaan het en Israel die hele land van die Amoriete, wat in daardie land gewoon het, in besit geneem het.+
21 Hierop het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, sodat hulle hulle verslaan het en Israel die hele land van die Amoriete, wat in daardie land gewoon het, in besit geneem het.+