-
Rigters 14:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 Gevolglik het Simson se vrou by hom begin huil+ en gesê: “Jy haat my net, ja, en jy het my nie lief nie.+ Jy het vir die kinders van my volk ’n raaisel gegee,+ maar aan my het jy dit nie bekend gemaak nie.” Hierop het hy vir haar gesê: “Ek het dit nie eens aan my vader en my moeder bekend gemaak nie,+ en moet ek dit aan jou bekend maak?”
-