Rut 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het die jong man wat oor die snyers aangestel was, geantwoord en gesê: “Die jong vrou is ’n Moabitiese vrou,+ wat saam met Naoʹmi uit die gebied van Moab teruggekeer het.+
6 Toe het die jong man wat oor die snyers aangestel was, geantwoord en gesê: “Die jong vrou is ’n Moabitiese vrou,+ wat saam met Naoʹmi uit die gebied van Moab teruggekeer het.+