Rut 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En julle moet ook sorg dat julle vir haar van die are uit die bondels trek, en julle moet dit laat lê sodat sy dit kan optel,+ en julle moet haar nie bestraf nie.” Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:16 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2016/10, bl. 10
16 En julle moet ook sorg dat julle vir haar van die are uit die bondels trek, en julle moet dit laat lê sodat sy dit kan optel,+ en julle moet haar nie bestraf nie.”