1 Samuel 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ook het sy moeder vir hom ’n moulose oorkleedjie gemaak, en sy het dit van jaar tot jaar vir hom gebring wanneer sy saam met haar man opgekom het om die jaarlikse offerande te bring.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:19 Volg hulle geloof na, bl. 57-58 Die Wagtoring,2010/7/1, bl. 18
19 Ook het sy moeder vir hom ’n moulose oorkleedjie gemaak, en sy het dit van jaar tot jaar vir hom gebring wanneer sy saam met haar man opgekom het om die jaarlikse offerande te bring.+