1 Samuel 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Eli was baie oud, en hy het gehoor+ van alles wat sy seuns aan die hele Israel bly doen het+ en hoe hulle by die vroue gaan lê+ het wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+
22 En Eli was baie oud, en hy het gehoor+ van alles wat sy seuns aan die hele Israel bly doen het+ en hoe hulle by die vroue gaan lê+ het wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+