1 Samuel 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die woord van Samuel het tot die hele Israel bly kom. Toe het Israel uitgetrek om die Filistyne in die geveg te ontmoet; en hulle het langs Ebenhaëser+ kamp opgeslaan, en die Filistyne het in Afek+ kamp opgeslaan.
4 En die woord van Samuel het tot die hele Israel bly kom. Toe het Israel uitgetrek om die Filistyne in die geveg te ontmoet; en hulle het langs Ebenhaëser+ kamp opgeslaan, en die Filistyne het in Afek+ kamp opgeslaan.