10 Hulle het derhalwe die ark van die ware God na Ekron+ gestuur. En net toe die ark van die ware God in Ekron kom, het die Ekroniete begin skreeu en gesê: “Hulle het die ark van die God van Israel na my toe oorgebring om my en my volk dood te maak!”+