3 Hier is ek. Getuig teen my voor Jehovah en voor sy gesalfde:+ Wie se bul het ek geneem of wie se esel het ek geneem+ of wie het ek verkul of wie het ek verdruk of uit wie se hand het ek swyggeld aanvaar om my oë daarmee te verberg?+ En ek sal dit aan julle teruggee.”+