1 Samuel 14:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En hy het vir die hele Israel gesê: “Julle sal aan die een kant wees, en ek en my seun Joʹnatan—ons sal aan die ander kant wees.” Hierop het die manskappe vir Saul gesê: “Doen wat goed is in u oë.”+
40 En hy het vir die hele Israel gesê: “Julle sal aan die een kant wees, en ek en my seun Joʹnatan—ons sal aan die ander kant wees.” Hierop het die manskappe vir Saul gesê: “Doen wat goed is in u oë.”+