1 Samuel 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Ek is werklik spyt+ dat ek Saul as koning laat regeer het, want hy het hom daarvan afgekeer+ om my te volg en my woorde nie uitgevoer nie.”+ En dit het Samuel ontstel,+ en hy het die hele nag deur tot Jehovah geroep.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:11 Die Wagtoring,1998/4/15, bl. 6-7
11 “Ek is werklik spyt+ dat ek Saul as koning laat regeer het, want hy het hom daarvan afgekeer+ om my te volg en my woorde nie uitgevoer nie.”+ En dit het Samuel ontstel,+ en hy het die hele nag deur tot Jehovah geroep.+