1 Samuel 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.” 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:7 Die Wagtoring,2010/3/1, bl. 23 2004/11/15, bl. 20 2003/3/15, bl. 15
7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.”