1 Samuel 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die houtsteel van sy spies was soos ’n wewersbalk,+ en die lem van sy spies was seshonderd sikkels yster; en die draer van die groot skild het voor hom uit gestap. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 17:7 Die Wagtoring,2006/5/15, bl. 9 “Hele Skrif”, bl. 56
7 En die houtsteel van sy spies was soos ’n wewersbalk,+ en die lem van sy spies was seshonderd sikkels yster; en die draer van die groot skild het voor hom uit gestap.