1 Samuel 17:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 So het Dawid, met ’n slinger en ’n klip, die oorhand oor die Filistyn gekry, en hy het die Filistyn verslaan en hom doodgemaak; en daar was geen swaard in Dawid se hand nie.+
50 So het Dawid, met ’n slinger en ’n klip, die oorhand oor die Filistyn gekry, en hy het die Filistyn verslaan en hom doodgemaak; en daar was geen swaard in Dawid se hand nie.+