20 Dadelik het Saul boodskappers gestuur om Dawid te gaan haal. Toe hulle die bejaardes van die profete sien profeteer, en Samuel wat in sy posisie oor hulle staan, het die gees+ van God oor Saul se boodskappers gekom, en ook hulle het hulle soos profete begin gedra.+