1 Samuel 20:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En die dag ná die nuwemaan, op die tweede dag, was Dawid se plek nog leeg. Hierop het Saul vir sy seun Joʹnatan gesê: “Waarom het die seun van Isai+ nie gister of vandag na die maaltyd gekom nie?”
27 En die dag ná die nuwemaan, op die tweede dag, was Dawid se plek nog leeg. Hierop het Saul vir sy seun Joʹnatan gesê: “Waarom het die seun van Isai+ nie gister of vandag na die maaltyd gekom nie?”