1 Samuel 25:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die man se naam was Nabal,+ en sy vrou se naam was Abiʹgail.+ En die vrou het goeie oordeel aan die dag gelê+ en was pragtig van gestalte, maar die man was hardvogtig en sleg in sy handelinge;+ en hy was ’n Kalebiet.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:3 Volg hulle geloof na, bl. 76-77 Die Wagtoring,2009/7/1, bl. 18-19
3 En die man se naam was Nabal,+ en sy vrou se naam was Abiʹgail.+ En die vrou het goeie oordeel aan die dag gelê+ en was pragtig van gestalte, maar die man was hardvogtig en sleg in sy handelinge;+ en hy was ’n Kalebiet.+