-
1 Samuel 25:40Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
40 Toe het Dawid se knegte by Abiʹgail in Karmel gekom en met haar gepraat en gesê: “Dawid het ons na u toe gestuur om u vir hom as vrou te neem.”
-