-
1 Samuel 27:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 Dawid het egter in sy hart gesê: “Nou sal ek eendag deur Saul se hand weggevee word. Daar is vir my niks beters as om vir seker na die land van die Filistyne+ te ontsnap+ nie; en Saul sal aangaande my die hoop opgee om my langer in die hele gebied van Israel te soek,+ en ek sal beslis uit sy hand ontkom.”
-