1 Samuel 28:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vrou het egter vir hom gesê: “Kyk, jy weet self goed wat Saul gedoen het, hoe hy die geestemediums en die beroepsvoorspellers van gebeure uit die land uitgeroei het.+ Waarom span jy dan vir my siel ’n strik om my te laat doodmaak?”+
9 Die vrou het egter vir hom gesê: “Kyk, jy weet self goed wat Saul gedoen het, hoe hy die geestemediums en die beroepsvoorspellers van gebeure uit die land uitgeroei het.+ Waarom span jy dan vir my siel ’n strik om my te laat doodmaak?”+