-
1 Samuel 28:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 Maar hy het geweier en gesê: “Ek sal nie eet nie.” Sy knegte en ook die vrou het egter by hom bly aandring. Uiteindelik het hy hulle stem gehoorsaam en van die grond af opgestaan en op die slaapbank gaan sit.
-