2 Samuel 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het Abner vir hom gesê: “Draai uit na jou regter- of na jou linkerkant en gryp vir jou een van die jong manne en neem vir jou wat jy van hom afstroop.”+ En Aʹsahel wou nie agter hom wegdraai nie.
21 Toe het Abner vir hom gesê: “Draai uit na jou regter- of na jou linkerkant en gryp vir jou een van die jong manne en neem vir jou wat jy van hom afstroop.”+ En Aʹsahel wou nie agter hom wegdraai nie.