2 Samuel 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Dawid het die ware God ten behoewe van die seun begin soek, en Dawid het streng begin vas+ en ingekom en die nag deurgebring en op die grond gelê.+
16 En Dawid het die ware God ten behoewe van die seun begin soek, en Dawid het streng begin vas+ en ingekom en die nag deurgebring en op die grond gelê.+