-
2 Samuel 12:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 En op die sewende dag het die kind uiteindelik gesterf. En die knegte van Dawid was bang om hom te vertel dat die kind gesterf het; want hulle het gesê: “Kyk! Terwyl die kind nog gelewe het, het ons met hom gepraat, en hy het nie na ons stem geluister nie; hoe kan ons dan vir hom sê: ‘Die kind het gesterf’? Dan sal hy beslis iets slegs doen.”
-