2 Samuel 14:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want ons sal vir seker sterf+ en soos waters wees wat op die aarde uitgegooi word, wat nie versamel kan word nie. Maar God sal nie ’n siel wegneem nie,+ en hy het redes uitgedink waarom die banneling nie van hom verban moet word nie.
14 Want ons sal vir seker sterf+ en soos waters wees wat op die aarde uitgegooi word, wat nie versamel kan word nie. Maar God sal nie ’n siel wegneem nie,+ en hy het redes uitgedink waarom die banneling nie van hom verban moet word nie.