1 Konings 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek het geen geloof gestel in die woorde nie totdat ek gekom het sodat my eie oë kon sien; en kyk! ek is die helfte nie vertel nie.+ U het in wysheid en voorspoed die dinge oortref wat gehoor is, waarna ek geluister het.+
7 En ek het geen geloof gestel in die woorde nie totdat ek gekom het sodat my eie oë kon sien; en kyk! ek is die helfte nie vertel nie.+ U het in wysheid en voorspoed die dinge oortref wat gehoor is, waarna ek geluister het.+