1 Konings 16:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het die volk Israel hulle in twee dele verdeel.+ Een deel van die volk het Tibni, die seun van Ginat, begin volg om hom koning te maak, en die ander deel het Omri begin volg.
21 Toe het die volk Israel hulle in twee dele verdeel.+ Een deel van die volk het Tibni, die seun van Ginat, begin volg om hom koning te maak, en die ander deel het Omri begin volg.