1 Konings 16:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het die berg Samariʹa vir twee talente silwer van Semer gekoop, en hy het op die berg begin bou en het die stad wat hy gebou het, Samariʹa+ genoem, na die naam van Semer, die heer van die berg.
24 En hy het die berg Samariʹa vir twee talente silwer van Semer gekoop, en hy het op die berg begin bou en het die stad wat hy gebou het, Samariʹa+ genoem, na die naam van Semer, die heer van die berg.