15 Toe het hy by die koning gekom, en die koning het vir hom gesê: “Migaʹja, sal ons na Raʹmot-Giʹlead trek om oorlog te voer, of sal ons dit laat staan?” Dadelik het hy vir hom gesê: “Trek op en wees suksesvol; en Jehovah sal dit beslis in die koning se hand gee.”+