2 Konings 18:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Moenie na Hiskiʹa luister nie; want só het die koning van Assiʹrië gesê: “Gee julle aan my oor, en kom na my toe uit, en eet elkeen van sy eie wingerdstok en elkeen van sy eie vyeboom+ en drink elkeen die water van sy eie reënput,+
31 Moenie na Hiskiʹa luister nie; want só het die koning van Assiʹrië gesê: “Gee julle aan my oor, en kom na my toe uit, en eet elkeen van sy eie wingerdstok en elkeen van sy eie vyeboom+ en drink elkeen die water van sy eie reënput,+