2 Konings 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+
11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+