2 Konings 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:16 “Hele Skrif”, bl. 74
16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+